Die inhoud van hierdie CDROM is die Kopiereg (C) 2003 MandrakeSoft S.A. en andere. Kyk asb. na die individuele kopieregboodskappe in elke bronkodepakket vir distribusieregulasies. Die distribusieregulasies van die programme waar die kopiereg deur MandrakeSoft en Red Hat Software voorbehou word, kan in die COPYING lêer gelees word.
Mandrake en sy logo is handelsmerke van MandrakeSoft S.A.
Hier lêergids is as volg gestruktureer:
|--> Mandrake/ | |
| |--> RPMS/ | binêre pakkette |
| |--> base/ | argiewe vir opstel van klein lêerstelsels |
| `--> mdkinst/ | lêerbeeld vir grafiese installasie |
|--> images/ | selflaaibeelde en stelselkern |
|--> doc/ | installasie instruksies in verskeie tale |
|--> dosutils/ | installasie nutsprogramme vir DOS |
|--> misc/ | bronkodelêers, installasiebome |
|--> VERSION | huidige weergawe nommer |
|--> RPM-GPG-KEYS | GNUPG sleutel vir betekening van Mandrake RPMs |
|--> COPYING | kopiereg informasie |
|--> INSTALL.txt | installasie instruksies |
`--> README.txt | hierdie lêer in teks |
Indien u na 'n partisie of NFS volume gaan spieël, het u alles nodig onder "Mandrake/", sowel as die skyfbeelde uit "Mandrake/images" wat u vir u stelsel sal benodig.
[bokant van hierdie van bladsy]
Sien die install.htm lêer.
BELANGRIKE AANPASBAARHEIDSKENNISGEWING:
Mandrake is gebou met spoedoptimisasies vir Pentiumklasverwerkers (Pentium(tm) en aanpasbare verwerkers, AMD K6, Cyrix M2, PIII...) en derhalwe SAL DIT NIE op ouer i386 en i486 rekenaars werk nie. Daar is egter 'n spesiale weergawe beskikbaar vir hierdie verwekers wat afgelaai kan word of op goedkoop CD's gekoop kan word.
[bokant van hierdie van bladsy]
Al die Mandrakelinux spesifieke pakkette kom met volledge bronkode op die bronkode-CD (PowerPack uitgawe).
Gebruik asb. ons FTP bedieners vir bronkode.
In gevalle waar u nie gemaklike Internettoegang het nie, kan Mandrakelinux die bronkodeargief vir u stuur vir 'n nominale fooi.
[bokant van hierdie van bladsy]
Vir dié wat oor webtoegang beskik, kyk by
Vir toegang tot die eposlyste by
Indien u nie webtoegang het nie, kan u steeds inteken op die hoofeposlys.
Stuur eenvoudig 'n epos aan
sympa@linux-mandrake.com met
subscribe newbie
in die liggaam van die boodskap.
[bokant van hierdie van bladsy]
Indien u nie dokumentasie saam met hierdie produk ontvang het nie, kan u die
Mandrake PowerPack Uitgawe (heelwat Mandrake CD's + Installasie- &
Gebruikershandleidings en 100 dae postinstallasie ondersteuning!) by ons
verspreiders koop op:
[bokant van hierdie van bladsy]
Mandrakesoft kan bereik word by:
[bokant van hierdie van bladsy]
5. Kontak