Mandrakelinux

Die inhoud van hierdie CDROM is die Kopiereg © 2003-2005 Mandrakesoft S.A. en andere. Kyk asb. na die individuele kopieregboodskappe in elke bronkodepakket vir distribusieregulasies. Die distribusieregulasies van die programme waar die kopiereg deur Mandrakesoft voorbehou word, kan in die COPYING lêer gelees word.

Mandrakelinux en sy logo is handelsmerke van Mandrakesoft S.A.


  1. Lêergidsstruktuur
  2. Installasie
  3. Bronkode
  4. Ondersteuning
  5. Kontak


1. Lêergidsstruktuur

Hier lêergids is as volg gestruktureer:

|--> media/  
|   |--> main/ hoof binêre pakkette
|   |--> contrib/ contrib binêre pakkette
|   `--> media_info/ paketmetadata
|--> install/  
|   |--> extra/ installeringsadvertensiebeeldmateriaal
|   |--> images/ selflaaibeelde
|   |--> stage2/ installasiegeheueskyfbeelde
|      `--> live/ installasieprogramlêers
|--> isolinux/ isolinux-selflaaibeelde
|--> doc/ installasie instruksies in verskeie tale
|--> dosutils/ installasie nutsprogramme vir DOS
|--> misc/ bronkodelêers, installasiebome
|--> VERSION huidige weergawe nommer
|--> COPYING kopiereg informasie
|--> INSTALL.txt installasie instruksies
`--> README.txt hierdie lêer in teks

Indien u na 'n partisie of NFS volume gaan spieël, het u alles nodig in "install/" vir installasieverwante lêers, en alles n in "media/" vir pakkette, sowel as die isolinux-beelde in "isolinux/".

[bokant van hierdie van bladsy]


2. Installasie

Sien die install.htm lêer.

BELANGRIKE AANPASBAARHEIDSKENNISGEWING:

Mandrakelinux is gebou met spoedoptimisasies vir Pentiumklasverwerkers (Pentium(tm) en aanpasbare verwerkers, AMD K6, Cyrix M2, PIII...) en derhalwe SAL DIT NIE op ouer i386 en i486 rekenaars werk nie.

[bokant van hierdie van bladsy]


3. Bronkode

Al die Mandrakelinux spesifieke pakkette kom met volledge bronkode op die bronkode-CD (PowerPack uitgawe).

Gebruik asb. ons FTP bedieners vir bronkode.

In gevalle waar u nie gemaklike Internettoegang het nie, kan Mandrakesoft die bronkodeargief vir u stuur vir 'n nominale fooi.

[bokant van hierdie van bladsy]


4. Ondersteuning

Vir dié wat oor webtoegang beskik, kyk by

Vir toegang tot die eposlyste by

Indien u nie webtoegang het nie, kan u steeds inteken op die hoofeposlys. Stuur eenvoudig 'n epos aan sympa@linux-mandrake.com met " subscribe newbie " in die liggaam van die boodskap.

[bokant van hierdie van bladsy]


Indien u nie dokumentasie saam met hierdie produk ontvang het nie, kan u die Mandrakelinux PowerPack Uitgawe (heelwat Mandrakelinux CD's + Installasie- & Gebruikershandleidings en postinstallasie ondersteuning!) by ons verspreiders koop op:

[bokant van hierdie van bladsy]


5. Kontak

Mandrakesoft kan bereik word by:

[bokant van hierdie van bladsy]